• Laagste prys gewaarborg

vanaf R2450 eenheid

Die Rotse Host House & Self-Catering

  • Laagste prys gewaarborg

vanaf R2450 eenheid

 

Oorsig

Die Rotse Host House & Selfsorg front aan Kusweg, Kleinmond in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die Rotse Host House & Selfsorg is 'n seefront eiendom en grens aan die Natuurreservaat in 'n stil doodloopstraat. Veertig meter se stappie deur die Reservaat lei tot by die getypoele waar daar geswem kan word in Drievissloep of ander beskermende natuurlike poele.

Die Hoofhuis van jou gashere, Werner en Lorraine Pauw is 'n historiese gebou met "Landmerk" status, gebou in die vroeë 1910's en volledig opgeknap onder die wakende oog van die Overstrand Historiese en Estetiese Komitee. Dit staan vandag bekend as 'Die Rotse'.

Om aan te pas by die estetika van Die Rotse is daar aangrensend, twee volledig toegeruste 3-slaapkamer woonstelle, genaamd Spykerklip en Drievis met hul buitegeboue. Drievis is op grondvlak terwyl Spykerklip die boonste vlak is.

Spykerklip is on luukse akkommodasie wat spog met 'n en-suite hoofslaapkamer met 'n pragtige uitsig oor die see én twee slaapkamers wat oor die Kogelberge uitkyk. Daar is 'n tweede vol badkamer vir die kamers met die berg-uitsigte.

Alle slaapkamers skakel met balkonne aan mekaar - die twee bergkamers deel 'n balkon, terwyl die hoofslaapkamer 'n balkon met die oopplan leefarea deel.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n goeie uitsig van beide die see en berg.

Drievis is 'n grondvloer-eenheid met drie slaapkamers en 'n enkel, moderne badkamer met 'n antieke vrystaande bad en stort. Die hoofslaapkamer front die see en loop uit op 'n patio wat oor die see uitkyk. Die volledig toegeruste oopplan kombuis en leefarea het 'n seefrontende patio met 'n ononderbroke uitsig van die interkus getypoel met 'n grasperk tot by die grens van die Natuurreservaat.

Die akkommodasie sluit 'n dubbelmotorhuis vir 'n ski-boot in, en twee private motorhuise vir gaste.

Die twee eenhede deel 'n ruim, gemeenskaplike braai-rea wat volledig toegerus is met braai-geriewe, insluitend 'n Weberbraai. Die fasiliteit het ook 'n buite-toilet met wasbak.

Daar is 'n aparte braai-area onder die kappie van 'n vyeboom met speelgrond vir kinders direk langsaan.

Geriewe

Kamer geriewe

Op perseel geriewe

  • Airport Transfers
  • Kinderoppasser
  • Kinders
  • Internet fasiliteite
  • Wasgoed
  • Veilige parkeer
  • Selfsorg
  • Tennis

Plaaslike geriewe

  • Kroeg
  • Strand
  • Skoonheid
  • Vietsry
  • Casino
  • Vermaak
  • Visvang
  • Wildbesigting
  • Gholfbaan
  • Staproetes
  • Perdry
  • Inkopies/winkels
  • Toere
  • Wynroete
  • Ander

Kostes

week
day
 
day
week

 
 

  • 1 in elke 10 besprekings is gratis
  • Hierdie is n gratis verblyf deelnemer.
  • Bespreking betroubaarheid
  • Reaksie koers: 100%
  • Algemene Reaksie spoed: 1 ure
  • Toeriste Graderingsraad :
  • ****
  • Die blyplek bied nie kredietkaart geriewe aan nie

Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek

Ligging

18 Beach Road , Main entrance: No 7 1st Avenue , Kleinmond, 7195

Map Die Rotse Host House & Self-Catering in Kleinmond  Overberg  Western Cape  Suid-Afrika

Gaste Kommentaar

FA winner

Gratis Verblyf Wenner

I'm very excited to have won this fantastic prize. Not only was our stay at "Die Rotse" a wonderful break thanks to the great hosting skills of Werner Pauw the owner - I now also get all the money I paid back! I will definitely be booking my next break through Sleeping-Out - the odds of getting your stay free is much better than the Lotto :)
- Jacques Lombard

A wonderful place to stay. The facilities are great and the hosts (Werner and Lorraine) are even better. I will surely return for my next holiday.
-

Werner is a host of note, very attentive to all your needs and most entertaining if you wish to hear the anecdotes of his worldly travels.
-

Our family thoroughly enjoyed our stay at "Die Rotse". Werner is a wonderful host and ensures that his guests are well looked after.
-

The hospitality of the hosts was outstanding and the food was excellent. Neat and clean unit close to the shoreline. We really enjoyed our stay.
-

Sleeping-OUT is proud to be South African