vanaf R490 eenheid

Lyttelton Eilandhuis

vanaf R490 eenheid

 

Oorsig

Lyttelton Eilandhuis voorsien 'n gemaklike en veilige oorslaapgeleentheid vir gaste wat wil ontspan, asook vir diegene wat naby Centurion Mall (5km), Gautrain (4km), Waterkloof Lugmagbasis (1km), SuperSport Park (4km) of Unitas Hospitaal (3.5km) wil wees.

Die eenheid bestaan uit 'n oopplan woonarea (sitkamer, kombuis en slaapkamer) met 'n aparte, volledige badkamer met ysterbad (en skuimbadseep!), instapstort, wasbak en toilet. Die woonarea het 'n dubbelbed (twee volwassenes wat deel) en 'n driekwartbed slaapbank (een volwassene of twee kinders).

Die kombuis is uitgerus met 'n outomatiese wasmasjien, gasstoof, mikrogolfoond, breekware, kookgerei en skoonmaakmiddels. Skoon handdoeke en beddegoed word voorsien.

Genoeg en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Vir ontspanning is meer as 150 DVD's, beperkte DSTV, XBox en Wifi beskikbaar.

Geriewe

Kamer geriewe

  • Internet toegang
  • Nie Rook
  • Sateliet televisie
  • Klein Troeteldiere
  • Televisie

Op perseel geriewe

  • Kinders
  • Veilige parkeer
  • Selfsorg Eenhede

Plaaslike geriewe

  • Inkopies/winkels

Kostes

Additional Rates Info:
Check-in after 14:00 and check-out before 10:00

Lientjie se Kantientjie

Slaap 2

Lyttelton Eilandhuis is a self-catering unit located in the suburb of Lyttelton, Centurion. Attractions in the area include the Voortrekker Monument, National Zoological Gardens of South Africa, Pretoria National Botanical Garden, and Blue Valley Golf Estate. The open-plan unit can accommodate 2 guests and comprises a double bed and 1 bathroom with a shower. The kitchen is equipped with a stove, fridge, microwave and cooking utensils. Additional facilities include a TV with OpenView HD, Wi-Fi and DVDs. Secure undercover parking is available.

Datum Eenheid Enkel PP Deel
Maand Jaar Naweek Daagliks Naweek Daagliks Naweek Daagliks
Januarie 2018 R 540 R 540        
Februarie 2018 R 540 R 540        
Maart 2018 R 540 R 540        
April 2018 R 540 R 540        
Mei 2018 R 540 R 540        
Junie 2018 R 540 R 540        
Julie 2018 R 540 R 540        
Augustus 2018 R 540 R 540        
September 2018 R 540 R 540        
Oktober 2018 R 540 R 540        
November 2018 R 540 R 540        
Desember 2018 R 540 R 540        

Nella se Nes

Slaap 3

Lyttelton Eilandhuis is a self-catering unit located in the suburb of Lyttelton, Centurion. Attractions in the area include the Voortrekker Monument, National Zoological Gardens of South Africa, Pretoria National Botanical Garden, and Blue Valley Golf Estate. The open-plan unit can accommodate 3 guests and comprises a double bed, sleeper couch and 1 bathroom with a bath. The kitchen is equipped with a stove plate, fridge, microwave and cooking utensils. Additional facilities include a TV with OpenView HD, Wi-Fi and DVDs. Secure undercover parking is available.

Datum Eenheid Enkel PP Deel
Maand Jaar Naweek Daagliks Naweek Daagliks Naweek Daagliks
Januarie 2018 R 490 R 490        
Februarie 2018 R 490 R 490        
Maart 2018 R 490 R 490        
April 2018 R 490 R 490        
Mei 2018 R 490 R 490        
Junie 2018 R 490 R 490        
Julie 2018 R 490 R 490        
Augustus 2018 R 490 R 490        
September 2018 R 490 R 490        
Oktober 2018 R 490 R 490        
November 2018 R 490 R 490        
Desember 2018 R 490 R 490        
NOTE: Indien u n soektog aangaan sonder om die maand van aankoms te bevestig, sal die prys op die soektog resultate die prys wees vir die goedkoopste kamer tydens die goedkoopste maand. Waar pryse "per eenheid" is sal die gemiddelde prys per persoon gebaseer word op die maksimum besetting en hierdie prys sal ook gebruik word in prys vergelykings. 'n Soektog vir huise en villas sal wel altyd gebaseer word op die volle daaglikse prys van die eenheid ongeag van die aantal mense wat in die eenheid kan slaap.

Dit word aanvaar dat kostes korrek wanneer dit gepubliseer word en mag wissel afhangende van aanvraag en beskikbaarheid. Blyplekke bestuur hul pryse aanlyn en enige verskille kan direk na die blyplek verwys word. Kwotasies is bindind sodra dit aanvaar is.

Tariewe Opgedateer: 18 Desember 2017

 
 

  • Bespreking betroubaarheid
  • Reaksie koers: 98%
  • Algemene Reaksie spoed: 3 ure
  • Kanselasie na betaling: 0%
  • Die blyplek bied nie kredietkaart geriewe aan nie

Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek

Ligging

79 Hans Strijdom, Lyttelton Manor, Centurion, 0157

Map Lyttelton Eilandhuis in Lyttelton  Centurion  Pretoria / Tshwane  Gauteng  Suid-Afrika

Gaste Kommentaar

Ronel was very friendly and accommodating to our needs. She went beyond and above of what I expected.
We held a stork party by her establishment where she allowed my other guests to visit under the lapa and we were able to braai. They had wood and so many extra's available for us. Our family came from different provinces to be at this stork party and they also commented how great Eiland Huis was.

- Samantha Smit24 Apr 2019

Sleeping-OUT is proud to be South African