vanaf R1000 eenheid
Die Honnehokke Chalets is welbekend as die vriendelikste oord aan die Namakwalandse Weskus. Ons noem ons kothuise "Kennels' om te pas by die dorp:). Die Kennels wissel in grootte en kan van twee tot ses mense huisves. Al die Kennels is ten volle toegerus, beddegoed, eetgerei, stoof, yskas, mikrogolf.
Ons is 'n troeteldier-vriendelike oord. Bring net jou troeteldier se eie beddegoed, geen ekstra kostes nie.
As jy moeg is vir die gejaag van die stadslewe, is die Honnehokke Chalets net die plek om na weg te breek. Hier kan jy ontspan met 'n boek (jou eie of geleen uit ons biblioteek), rustig gaan stap, 'n piekniek by die see geniet (waar jy meestal die Strand vir jouself het). Jy kan ook gaan fietsry, die pragtige sonsondergange geniet en die perlemoenpaas besoek. Maak dus seker dat jy vir meer as een dag hier kom rus.
Vir 'n ekstra bederf, bied ons ontbyt. Bespreek asseblief net voor die tyd.
One queen bed and one single with en-suite bathroom in main bedroom, plus a double bed with en-suite bathroom, adjacent to the kitchen.
Datum | Eenheid | Enkel | PP Deel | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Maand | Jaar | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks |
Januarie | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Februarie | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Maart | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
April | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Mei | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Junie | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Julie | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Augustus | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
September | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Oktober | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
November | 2024 | R 3200 | R 1600 | ||||
Desember | 2024 | R 3200 | R 1600 |
Selfsorg Chalet – 1 x dubbelbed, slaapbank in sitkamer, badkamer, kombuis en ‘n buitebraai.
Datum | Eenheid | Enkel | PP Deel | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Maand | Jaar | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks |
Januarie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Februarie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Maart | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
April | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Mei | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Junie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Julie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Augustus | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
September | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Oktober | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
November | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Desember | 2024 | R 2000 | R 1000 |
Selfsorg chalet - 1 x dubbelbed plus enkelbed en 3 x enkelbeddens in ander kamer en een badkamer (in die hoofslaapkamer) en kombuis met buite en binnebraai per chalet.
Datum | Eenheid | Enkel | PP Deel | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Maand | Jaar | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks |
Januarie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Februarie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Maart | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
April | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Mei | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Junie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Julie | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Augustus | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
September | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Oktober | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
November | 2024 | R 2000 | R 1000 | ||||
Desember | 2024 | R 2000 | R 1000 |
Selfsorg Gesinseenheid - 1 x En-suite kamer (1x dubbel en 1 x enkel bed met eie badkamer) en 1 x en-suite kamer (2 x enkelbeddens met eie badkamer en kombuis) en buitebraai.
Datum | Eenheid | Enkel | PP Deel | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Maand | Jaar | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks |
Januarie | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Februarie | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Maart | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
April | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Mei | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Junie | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Julie | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Augustus | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
September | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Oktober | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
November | 2024 | R 2600 | R 1300 | ||||
Desember | 2024 | R 2600 | R 1300 |
Dit word aanvaar dat kostes korrek wanneer dit gepubliseer word en mag wissel afhangende van aanvraag en beskikbaarheid. Blyplekke bestuur hul pryse aanlyn en enige verskille kan direk na die blyplek verwys word. Kwotasies is bindind sodra dit aanvaar is.
Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek
This was our first experience in Hondeklipbaai. It is an amazing little town.
We were received by very friendly hosts. Our little kennel had the basics and was very comfortable. We did have a problem with the hot water in the shower (to Hot and then hand to turn off and on again) but was fixed by Attie. IT as very enjoyable and will recommend it to anyone who just wants to relax and enjoy peace and quiteness.
- Stefnie Meyer10 Jan 2022
Enjoyable
- Jc Kleinsmith30 Dec 2021
We only spent one night at HonneHokke. It is an attractive resort with additional facilities for those wanting a longer stay, such as a pool and entertainment area. Esme was welcoming and helpful as to where to eat as we were not self-catering. It was a particularly cold night and warmer blankets for the bed would have been welcome.
- Jenny Loader11 Sep 2021
A lovely place to spend a few days "away from it all"
- Anthony Howell31 Aug 2012
Simple but very clean and tidy. Lovely stay. Thanks
- Matthys Botes26 May 2012
Gratis Verblyf Wenner
What fantastic news!! A wonderful surprise, thank you very much Sleeping-Out. I will use you in future as well as recommend you to my friends.
- Anthony Howell