vanaf R550 PP deel

OppiRantje

vanaf R550 PP deel

 

Oorsig

OppiRantje is in Orania. Luukse twee slaapkamer selfsorg. Gratis WiFi en DSTV.
Asemrowende uitsig.
Orania is 'n Afrikaner-kultuur ervaring ongeƫwenaard.
Vanderkloofdam en Rolfontein wildtuin os idillies 40 km.
Mokala SANPARK is 120 km. Puik besoek.
Doornbult Oranjerivier konsentrasiekamp 30 km
Magersfontein puik kultuur en natuurpark 120 km
Kimberley met McGregor museum en groot gat 160 km
Orania beskik oor verskeie restaurante en koffiewinkels asook wegneemete fasiliteite

Geriewe

Kamer geriewe

  • LugreĆ«ling
  • Gebrekke
  • Internet toegang
  • Nie Rook
  • Sateliet televisie
  • Televisie

Op perseel geriewe

  • Skoonheid
  • Kinders
  • Internet fasiliteite
  • Veilige parkeer
  • Selfsorg

Plaaslike geriewe

  • Skoonheid
  • Vietsry
  • Vermaak
  • Visvang
  • Wildbesigting
  • Gymnasium
  • Perdry
  • Inkopies/winkels
  • Ander

Kostes

Additional Rates Info:
Tarief vanaf R910.00 per nag. afhangende van die aantal dae en aantal persone. Doen asb. navraag vir 'n kwotasie.

(Room)

Twee slaapkamer eenheid

Datum Eenheid Enkel PP Deel
Maand Jaar Naweek Daagliks Naweek Daagliks Naweek Daagliks
Januarie 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Februarie 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Maart 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
April 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Mei 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Junie 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Julie 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Augustus 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
September 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Oktober 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
November 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
Desember 2025     R 3000 R 900 R 1650 R 550
NOTE: Indien u n soektog aangaan sonder om die maand van aankoms te bevestig, sal die prys op die soektog resultate die prys wees vir die goedkoopste kamer tydens die goedkoopste maand. Waar pryse "per eenheid" is sal die gemiddelde prys per persoon gebaseer word op die maksimum besetting en hierdie prys sal ook gebruik word in prys vergelykings. 'n Soektog vir huise en villas sal wel altyd gebaseer word op die volle daaglikse prys van die eenheid ongeag van die aantal mense wat in die eenheid kan slaap.

Dit word aanvaar dat kostes korrek wanneer dit gepubliseer word en mag wissel afhangende van aanvraag en beskikbaarheid. Blyplekke bestuur hul pryse aanlyn en enige verskille kan direk na die blyplek verwys word. Kwotasies is bindind sodra dit aanvaar is.

Tariewe Opgedateer: 17 Desember 2024

 
 

  • Bespreking betroubaarheid
  • Reaksie koers: 100%
  • Algemene Reaksie spoed: 7 ure
  • Die blyplek bied nie kredietkaart geriewe aan nie

Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek

Ligging

51 Olienhoutrylaan, Orania, 8752

Map OppiRantje in Orania  Upper Karoo  Northern Cape  Suid-Afrika
Sleeping-OUT is proud to be South African