- Bespreking betroubaarheid
- Reaksie koers: 100%
- Algemene Reaksie spoed: 18 ure
- Kanselasie na betaling: 0%
- Die blyplek bied nie kredietkaart geriewe aan nie
Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek
Ligging
Kaysers Beach Road
please wait: loading map ...

Dit is 'n pragtige plek. Met 'n baie mooi uitsig. Ongelukkig was daar baie bosluise en ons het vroeër uit geboek want elke dat was daar ongeveer 10 bosluise op my honde kinders. Maar dis 'n lieflike strand, redelike styl op en af see toe. Maar die moeite werd. Als wat ons nodig gehad het was daar. Sou baie graag langer wou bly
- Truia Naude03 Mar 2025