vanaf R1100 PP deel
Unike, privaat 2 slaapkamer huisie met 2 en suite-badkamers. Goed toegeruste oop plan kombuisie by "9; knus sit, eetkamer met "9; kaggel, idiaal vir "9; romantiese Karoo oorslaap wat nie gou vergeet gaan word in die hartjie van ons bekoorlike Nieu-Bethesda nie.
Ons gaste is lekker prifaat en deel nie die perseel met iemand anders nie. Compass View bied slaapplek vir 5 gaste op "9; koningin grote bed in die een kamer wat uit loop op n patio en tuin, en "9; koningin grote en "9; driekwart bed in die ander kamer wat elke kamer sy eie badkamer met "9; stort aan die kamer het. Elke kamer is toegerus met elekriese komberse, miskiet nette, verwarmers, waaiers en haar droërs. Die buite braai area is idiaal vir die Karoo se lieflikke somers aande onder die sterre.
"9; “Wake” up call met ontbyt in die bed of op die stoep kan gereel word.
Compass view is binne loop afstand van die Uilhuis, sewe Restaorante, Kitcing Fosiel museum, Boesman erfenis museum, vyf studios en Kuns gallerye, Sementbeeld kunstenaars en Donkie kar ritte.
Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek