vanaf R450 PP deel

Quaggasfontein Gastehuis

vanaf R450 PP deel

 

Oorsig

Quaggasfontein Gastehuis is op n Karooplaas 10km vanaf Beaufort Wes gelee en bied gerieflikke gemeubileerde selfsorg verblyf vir 2 gaste.

Die oopplan eenheid het n konigingroote bed en n ensuite badkamer met n stort. n Derde persoon kan op versoek akkomodeer word. Badhandoeke word voorsien.

Braai op die stoep.

Geriewe

Kamer geriewe

  • Lugreëling
  • Internet toegang
  • Nie Rook
  • Sateliet televisie
  • Televisie

Op perseel geriewe

  • Alt Water source
  • Kinders
  • Veilige parkeer
  • Selfsorg

Plaaslike geriewe

  • Vietsry
  • Staproetes

Kostes

week
day
 
day
week

 
 

  • Bespreking betroubaarheid
  • Reaksie koers: 57%
  • Algemene Reaksie spoed: 12 ure
  • Kanselasie na betaling: 0%
  • Die blyplek bied nie kredietkaart geriewe aan nie

Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek

Ligging

Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970

Map Quaggasfontein Gastehuis in Beaufort West  Karoo  Western Cape  Suid-Afrika
Sleeping-OUT is proud to be South African