Maurine Rupping heeft een boeking gewonnen ter waarde van R4200 bij Skulpies Accommodation
Hallo Sleeping-Out Ek was in trane. Julle het 'n droom van my bewaarheid en dit moontlik gemaak vir my met die terugbetaling om 'n kursus te kan doen om my passie te kan leef. Ek is so ongelooflik dankbaar. Met die geld gaan ek 'n kursus doen in "Children with special needs" want kinders is my passie. Baie dankie aan Van Eeden Akkomodasie wat ons gehuisves het om 'n Kersmark te kon doen op Strandfontein. Julle is puik. Dankie Here.
How can you win free accommodation?