From R500 per Unit
Mount Africa gaste plaas se prioriteit lê by die rustieke, onbesoedelde vlieghengel en buiteluglewe. Die selfsorg-eenheid is op die plaas Rockville geleë, presies tussen George, Oudtshoorn, Knysna en Port Elizabeth in die pragtige Langkloof vallei, op die R62 roete. Hierdie rustige omgewing is slegs 4km (grondpad) vanaf die hoofpad, met die pragtige Kougaberge in die noorde en die Tsitsikammaberge in die suide. GPS: 33˚49'48.63"S en 23˚46'38.86"E
AKKOMMODASIE:
Knus 6 bed selfsorg eenheid met twee badkamers, oopplan kombuis, sit- en eetkamer en onderdak parkering. Braai-geriewe en heerlike stoep om die sonsopkoms dop te hou. Toestelle en geriewe soos 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, linne, elektriesekomberse (in die winter), handoeke is beskikbaar. Braaihout beskikbaar.
AKTIWITEITE:
Vlieghengel is net so elegant om dop te hou as om dit te beoefen.
Die hengel van Reënboog Forel en Swartbars word heeljaar aangebied. Ons fasiliteite maak voorsiening vir vlieghengel en kunsaashengel, van die beginner tot die ervare professionele hengelaar.
Die plaas bied ander aktiwiteite soos stap, piekniek, voëlkyk, skaapskeer (in seisoen) en gesonde plaaslewe. Te danke aan die ongerepte omgewing kan mens die asemrowende Melkweg bewonder soos dit saans die hemelruim ophelder.
Naby geleë is die Langkloof gholfbaan (6 km van Mount Africa). Die omgewing is oorvloedig met fauna en flora en baie bekend vir sy biodiversiteit.
Gaste besoek gereeld die volgende besienswaardighede in die omgewing:
. Knysna
. Tsitsikamma-woud
. Jeffreysbaai
. Kangogrotte
. Klein Karoo Nasionale Kunstefees.
. Prince Alfred pas
The 2 bedroom house comprises a main bedroom with a double bed and an en-suite bathroom, and a large loft room with 4 single beds.
Date | Unit | Single | PP Sharing | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Month | Year | Wkend | Daily | Wkend | Daily | Wkend | Daily |
January | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
February | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
March | 2018 | R 60 | R 300 | ||||
April | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
May | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
June | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
July | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
August | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
September | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
October | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
November | 2018 | R 600 | R 300 | ||||
December | 2018 | R 600 | R 300 |
While relaxing be part of the farm's day to day activities. This cottage has one bedroom with two single beds, bathroom with shower, open plan kitchen and outside braai. Get spoiled with freshly baked roosterkoek on arrival.
Date | Unit | Single | PP Sharing | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Month | Year | Wkend | Daily | Wkend | Daily | Wkend | Daily |
January | 2018 | R 500 | |||||
February | 2018 | R 500 | |||||
March | 2018 | R 500 | |||||
April | 2018 | R 500 | |||||
May | 2018 | R 500 | |||||
June | 2018 | R 500 | |||||
July | 2018 | R 500 | |||||
August | 2018 | R 500 | |||||
September | 2018 | R 500 | |||||
October | 2018 | R 500 | |||||
November | 2018 | R 500 | |||||
December | 2018 | R 500 |
Rates are deemed correct at time of publication and may fluctuate depending on supply and demand. Establishments maintain their rates online and any differences should be referred to the Establishment's staff. Quotations once accepted are binding.
All credit cards are accepted when paying through Sleeping-OUT.
Farm Rockville, Route 62 Krakeel Rivier, Joubertina, 6410
Armand and Elbie are fantastic host friendly and helpful the tranquility of the farm calmed our nerves before the wedding.
- Hester Brauer27 Dec 2018