vanaf R5200 eenheid
Barrister House bied uitsonderlike selfsorg verblyf in die Clarens Golf & Leisure Landgoed, teen die hange van die Rooiberg met uitsig oor die groot Malutiberg. Barrister House is hoog geleƫ met 'n asemrowende uitsig oor die bergagtige omgewing. Ideaal vir families met kinders. Maksimum 10 gaste.
Barrister House offers exceptionally well-appointed self catering accommodation in the Clarens Golf & Leisure Estate. The house is set in an elevated position with breathtaking views of the surrounding mountainous countryside and the village of Clarens.
| Datum | Eenheid | Enkel | PP Deel | ||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Maand | Jaar | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks | Naweek | Daagliks |
| Januarie | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Februarie | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Maart | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| April | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Mei | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Junie | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Julie | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Augustus | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| September | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Oktober | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| November | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
| Desember | 2024 | R 10400 | R 5200 | ||||
Dit word aanvaar dat kostes korrek wanneer dit gepubliseer word en mag wissel afhangende van aanvraag en beskikbaarheid. Blyplekke bestuur hul pryse aanlyn en enige verskille kan direk na die blyplek verwys word. Kwotasies is bindind sodra dit aanvaar is.

Alle kredietkaarte word aanvaar wanneer u deur Sleeping-OUT bespreek